Hartklop Christusfees,Bredasdorp,kunstenaars,stalletjies,Jesus,akkommodasie,program,Kaap Agulhas Toerisme
Ramshoring
Bobby van Jaarsveld
Jeug
Braam van Straaten
Riana Nel
Riekert Botha
Onbeskaamd











kliek op die foto vir 'n groter een

Hartklop Christusfees
17 - 20 Mei 2012




Die HARTKLOP CHRISTUSFEES is 'n fees waar Christene van regoor die Wes-Kaap saamtrek om die Hartklop van ons Vader met mekaar te deel hier in ons skilderagtige dorpie - Bredasdorp, in die Overberg, aan die Suidpunt van Afrika. Word deel van die Christelike herlewing en kom geniet vier dae lank van feesvier op 'n heilsame Christelike manier. Kom luister na van ons land se top kunstenaars en kuier heerlik saam tussen die kos- en ander stalletjies. Neem deel aan die verskeidenheid aktiwiteite en kry jou HART aan die brand vir JESUS!

 

"Aan JESUS al die Eer - To JESUS be the Glory"

 

Besoek ons Facebook blad!

 

Oorsig
Joël 2:28 : Wanneer dit alles gebeur het, sal Ek my Gees laat kom op al die mense, julle seuns en julle dogters sal as profete optree, julle oumense sal drome droom, julle jong mans sal visioene sien.
Lees meer...
 
Akkommodasie
2 Kor. 6:16 : Hoe kan 'n ooreenkoms tot stand kom tussen die tempel van God en afgode? Ons is immers die tempel van die lewende God. Dit is soos God gesê het: "Ek sal onder hulle woon en wandel en Ek sal hulle God wees en hulle sal my volk wees.
Lees meer...
 
Program
Ps. 100:4-5 : Gaan sy poorte binne met dankliedere, sy tempel met lofsange, dank Hom, prys sy Naam, want die Here is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie, sy trou duur van geslag tot geslag.
Lees meer...
 

Besoek Kaap Agulhas Toerisme se webwerf - www.discovercapeagulhas.co.za

 

Hartklop Christusfees,Bredasdorp,kunstenaars,stalletjies,Jesus,akkommodasie,program,Kaap Agulhas Toerisme