2 Kor. 6:16 : Hoe kan 'n ooreenkoms tot stand kom tussen die tempel van God en afgode? Ons is immers die tempel van die lewende God. Dit is soos God gesê het: "Ek sal onder hulle woon en wandel en Ek sal hulle God wees en hulle sal my volk wees."