Hartklop Christusfees program
Ramshoring
Bobby van Jaarsveld
Jeug
Braam van Straaten
Riana Nel
Riekert Botha
Onbeskaamd











kliek op die foto vir 'n groter een

Program




Ps. 100:4-5 : Gaan sy poorte binne met dankliedere, sy tempel met lofsange, dank Hom, prys sy Naam, want die Here is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie, sy trou duur van geslag tot geslag.

 

PROGRAM 2012 - HARTKLOP CHRISTUSFEES

 

HARTKLOP CHRISTUSFEES /HEARTBEAT CHRIST FESTIVAL
BREDASDORP – 17 – 20 MEI 2012

 

AAN JESUS AL DIE EER! / TO JESUS ALL THE GLORY!
 

WOENSDAG, 16 MEI 2012
16:00 Gebedsessie – Suidpunt van Afrika
DONDERDAG, 17 MEI 2012
Heeldag Gebedskamer
6: - 6:45 Gebedsessie – Rooivlei
7:00 – 8:15 Hemelvaartdiens – Bredasdorp Sportgronde
9:30 vir 10:00 Vroue Oggend-tee – Bredasdorp NG Kerksaal
Tot Christine Ferreira – (LEEF Tydskrif) & Martelize Wessels
11:30 R65 & R25 kaartjies by Doret – 0766352889
19:00 Amosbedieningsaand – Bredasdorp Sportgronde
Mady, Andre Brown & Simon Seekoei
VRYDAG, 18 MEI 2012
Heeldag Gebedskamer
5:30 vir 6:00 Pa- en Seun Ontbyt – Bredasdorp NG Kerksaal
Jeremy Fredericks – (BVP Krieketkommentator)
R65 & R20 kaartjies by Charl Saayman – 0822269616
5:30 vir 6:00 Ma- en Dogter Oggend Koffie/Tee by JULIAN’S Bredasdorp
Maretha Giliomee
R20 kaartjies by Doret – 0766352889
9:00 Hartklop Christusfees – Elim Simon Seekoei, Akkerpret
17:00 Kinderbediening – Bredasdorp Sportgronde
Cor Uys & Laerskole, Akkerpret met Liana Lourens
18:30 vir 19:00 Christusfees Klassieke Uitvoering – Napier NG Kerk
Deon Lamprecht, Lucia Scott & Rudi Riek
(Donasie vir Kaokoland Uitreik)
19:00 Jeugbediening – Bredasdorp Sportgronde
13th Floor, Louis Brittz
SATERDAG, 19 MEI 2012
Heeldag Gebedskamer
6:30 ALL to PROPHETIC PRAYER – Bredasdorp Sportgronde 28.5km Fietstoer vir die hele gesin (ook korter roetes) - Mega Park (Donasie vir Bybelverspreiding)
Kontak: Henry Pratt - 0722166394
8:00 JESUS IS KONING-Optog – Vertrek vanaf Bredasdorp Sportgronde
9:00 Pretstap vir Bybelverspreiding – Bredasdorp Sportgronde Kontak: Estelle Slater – 0727424811
10:00 – 11:30 Evangelisasie Opleiding & Uitreik – Bredasdorp Gemeenskapsaal Letson Kamwana (SIM)
10:00 – 13:00 Family & KidzGames (5-a-side Sokker, 5-a-side Touchies) – Bredasdorp Sportgronde
Kontak: Marinus Stoltz – 0844553322
12:00 JESUS Film – Zwelitsha Bredasdorp
10:30 – 11:30 Oop gesprek: Timothy Kieswetter – Gemeenskapsaal Bredasdorp “Wat Adam my van seks geleer het”
12:30 Geopende Deure Filmfees – Bredasdorp Gemeenskapsaal
14:00 Filmfees – Bredasdorp Gemeenskapsaal
18:00 HARTKLOP LOFFEES / HEARTBEAT PRAISE FESTIVAL – Bredasdorp Sportgronde
ATKV Orkes
Oom Karoolus & Lente
Philipine
Eben van Lill
Lizette Janse van Rensburg
Thabo Hlongwane
Shalom Duo (Alban Petersen & Mario Foster)
Leon Ferreira
Onbeskaamd
Danie Botha
Min Shaw
SONDAG, 20 MEI
9:00 vir 9:30 Massa Erediens – Bredasdorp Sportgronde
tot 11:00 Ds. Johann Els & VGK Koor
9:00 vir 9:30 Kinderdiens – Bredasdorp Gemeenskapsaal

Kontak: 082 717 5303 / 083 632 7367 GPS: 34 31’24.61”S 20 03’02.33”E
Web: www.hartklopchristusfees.co.za Facebook: Hartklop Christusfees Bredasdorp
 

Donasies welkom / Donations welcome:
Hartklop Christusfees – ABSA Bank – Tak/Branch: 334412 – Rek/Acc: 407 028 6913
DANKIE VIR U GEBEDE – AAN JESUS AL DIE EER! / TO JESUS ALL THE GLORY!

Hartklop Christusfees program