kliek op die foto vir 'n groter een
Sendelinge
Mark. 16:15 : Hy het vir hulle gesê: "Gaan uit, die hele wêreld in, en verkondig die evangelie aan die hele mensdom."
Vir enige navrae of besonderhede rakende die sendingorganisasies wat deel gaan wees van die fees, kontak
Anine van Wyk aninevw@gmail.com.