touchrugby,bergfiets
Ramshoring
Bobby van Jaarsveld
Jeug
Braam van Straaten
Riana Nel
Riekert Botha
Onbeskaamd











kliek op die foto vir 'n groter een

Sport




1 Tim. 6:12 : In die goeie wedloop van die geloof moet jy al jou kragte inspan en die ewige lewe as prys behaal. Daartoe het God jou geroep en het jy die goeie belydenis voor baie getuies afgelê.

 
Die touchrugby toernooi is jaarliks een van die hoogtepunte van die fees, vir diegene wat daaraan deelneem, en sal op Saterdag-oggend, 19 Mei, om vanaf 10h00 plaasvind.
Kliek hier vir Touchrugby inskrywingsvorm
 
Lus vir bergfiets ry? Kom neem gerus deel aan die jaarlikse bergfiets pretrit. Saterdag 19 Mei, om 08h00.
Kliek hier vir Fietsry inskrywingsvorm
 
Daag jou selgroep, wyk, boerevereniging, kaartspeel-groepie, kerkraad, lidmate, vriendekring, skool, straat-inwoners, besigheid, kollegas, klub ens. uit om minstens een span span in te skryf, en kom wys hulle ‘n ding of twee op die veld.
 
Indien enige navrae, kontak Henry Pratt by elandsvlei@whalemail.co.za

 

touchrugby,bergfiets